Die duiwel in al sy gedaantes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cecilia Steyn in die hof. Foto: Deon Raath
Cecilia Steyn in die hof. Foto: Deon Raath

Verskeie soorte duiwels – en nie net die monsters agter die Krugersdorp-moorde nie – duik op in kapt. Ben ‘Bliksem’ Booysen se outobiografie, Op die duiwel se spoor, met heelwat inligting wat selfs vir fuifkykers van die TV-dokkiereeks Devilsdorp nuut sal wees, skryf Annelise Erasmus.

Op die duiwel se spoor: Hoe ek die Krugersdorp-moordenaars vasgetrek het deur Ben “Bliksem” Booysen. Uitgewer: Melinda Ferguson Books. Prys: R280.

Sommige mense glo aan die duiwel soos hy is in die Kinderbybel; ander meen dit is ’n bose energie waarteen die goeie waaksaam moet wees. Die duiwel kan ervaar word as werklikheid of as simbool. Gevolglik maak dit nie saak of jy gelowig is of nie, want daar is ’n duiwel waarin elkeen kan glo.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 108/0
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.89
-0.1%
Rand - Pond
19.50
-0.2%
Rand - Euro
16.81
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.04
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,828.15
+0.3%
Silwer
21.30
+0.6%
Palladium
1,895.14
+1.2%
Platinum
916.00
+0.5%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,986
+0.8%
Alle aandele
68,256
+0.6%
Hulpbronne 10
66,776
+2.0%
Industriële 25
80,382
+0.2%
Finansiële 15
15,434
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos