Dié gruwelboek is ’n pleidooi vir optrede

akkreditasie
Dr. Duncan Prinsloo (70) van Bronkhorstspruit, wie se vrou, Letitia, in November 2008 in ’n plaasaanval vermoor is, word deur ’n meisie uit die skare omhels tydens ’n optog teen plaasmoorde by die Uniegebou in November verlede jaar. Foto: Deon Raath
Dr. Duncan Prinsloo (70) van Bronkhorstspruit, wie se vrou, Letitia, in November 2008 in ’n plaasaanval vermoor is, word deur ’n meisie uit die skare omhels tydens ’n optog teen plaasmoorde by die Uniegebou in November verlede jaar. Foto: Deon Raath

Plaasaanvalle en -moorde is ’n unieke misdaad wat voorrang behoort te geniet, redeneer Ernst Roets in sy frustrerende, neerslagtige en bowenal diep menslike boek ‘Kill the Boer’ wat gisteraand bekend gestel is, skryf Roman Cabanac.

Kill the Boer: Government Complicity in South Africa’s Brutal Farm Murders deur Ernst Roets. Uitgewer: Kraal Uitgewers. Prys: R350.

Suid-Afrika se misdaadsyfers is berug, maar tog word sekere misdade as uniek beskou en gevolglik word voorrang daaraan verleen. Meer onlangse voorbeelde sluit in misdade teen vroue en kinders, koperdiefstal, renosterstropery en transitorooftogte. Voorkeurmisdade word gewoonlik só geklassifiseer omdat die gevolge van dié misdade rampspoedig kan wees: Koperdiefsal, byvoorbeeld, berokken die Suid-Afrikaanse ekonomie enorme skade, terwyl renosterstropery tot die uitwissing van dié spesie kan lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,772.99
+0.3%
Silwer
22.39
+0.0%
Palladium
1,781.00
-0.2%
Platinum
940.50
0.0%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos