Die lewe aan die ander kant

akkreditasie
Mark Gevisser
Mark Gevisser

‘The Pink Line’ is Mark Gevisser se onthutsende monument aan die transformerende en bevrydende krag van stories, spesifiek vir mense wat in die skadu van die ‘closet’ moet lewe, maar ook ’n berekende politieke daad teen die haat, nyd en vooroordeel van anderkant die ‘pienk lyn’, skryf Pierre de Vos.

The Pink Line: Journeys Across the World’s Queer Frontiers deur Mark Gevisser. Uitgewer: Jonathan Ball. Prys: R280.

Ek het Vinod in 1994 in ’n park in Katmandoe ontmoet. In ’n konserwatiewe land soos Nepal met geen vergaderplekke vir gays en lesbiërs nie was dié park een van die min plekke waar gay mans wel kon ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos