Dié prente laat ouers en kinders práát

akkreditasie

’n Brief wat die Nederlandse kunstenaar Herman van Veen 14 jaar gelede aan die kinder-boekillustreerder Alida Bothma geskryf het ná haar dogter, Anina, se dood, het gelei tot die betowerende nuwe prente-boek ‘In jou gedagtes’, wat belangrike gesprekke oor moeilike onderwerpe tussen ouer en kind kan stimuleer, skryf Magdel Vorster.

In jou gedagtes deur Herman van Veen, met illustrasies deur Alida Bothma en in Afrikaans vertaal deur Zandra Bezuidenhout. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R185.

Danksy ’n toevallige ontmoeting 14 jaar gelede tussen die Nederlandse sanger en woordkunstenaar Herman van Veen en die bekroonde kinderboekillustreerder Alida Bothma is die Afrikaanse kinder-en-jeugboekliteratuur ’n betowerende hardeband-prenteboek ryker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos