Die raaisel van Bientang

akkreditasie
Die Gansbaaise boorling Jolyn Phillips het in 2018 die UJ-debuutprys vir skeppende werk gewen vir haar debuutbundel, Radbraak (2017). Foto: Alet Pretorius
Die Gansbaaise boorling Jolyn Phillips het in 2018 die UJ-debuutprys vir skeppende werk gewen vir haar debuutbundel, Radbraak (2017). Foto: Alet Pretorius

Jolyn Phillips se epiese gedig ‘Bientang’ is ’n lofwaardige argeologiese poging om die raaisel van die legende van Bientang en haar grot in Hermanus te verklaar in ’n besonderse taal, wat ryk is aan die simboliek van plante, die see en seedinge, skryf Hein Viljoen.

Bientang deur Jolyn Phillips. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R220.

Jolyn Phillips se nuwe epiese gedig, Bientang, is aanvanklik taamlik duister. Die titel is duister en só ook die subtitel: ’n !naugedig. Op die eerste bladsy begin iemand praat; iemand op ’n klipplaat voor ’n grot in “sandberge”, maar ons weet nie wie of wat dit is nie. Dié persoon identifiseer haar sterk met die see (“skoon en koud soos my bloed”).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos