Dié veldsjamaan skilder met ’n breë kwas

akkreditasie

Met hierdie keur van essays wys die entomoloog Erik Holm waarom ware natuurkenners toenemend ’n bedreigde spesie is, skryf Dave Pepler.

Homo sapiens en ander diere deur Erik Holm. Uitgewer: Imprimatur. Prys: R195.

Erik Holm is nie net een van Afrika se voorste entomoloë nie, maar ’n veelsydige fenomeen met tallose bydraes tot radio, rubriekskrywery, konsultasie vir volhoubare boerdery, die restourasie van ou voertuie en, bowenal, die filosofie van die wetenskap en van menswees. Hy is veral bekend vir sy wetenskaplike uitsette en standaardbronne vir die Suid-Afrikaanse entomologie, soos Insects of Southern Africa (1985) met prof. Clarke Scholtz as medeskrywer, maar het ook die populêre literatuur verryk met sy lieflike boekInsectopedia: The Secret World of Southern African Insects, wat onlangs deur Penguin heruitgegee is. ’n Veelsydige fenomeen? Ja, ’n duisend maal ja!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos