Digkuns by tiende Tuin van Digters in Wellington gevier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alfred Schaffer word vanjaar op die tiende Tuin van Digters-fees op Wellington gehuldig.  Foto: Yunus Mohamed
Alfred Schaffer word vanjaar op die tiende Tuin van Digters-fees op Wellington gehuldig. Foto: Yunus Mohamed

Die tiende Tuin van Digters-fees, wat nou ná ’n dekade sekerlik as die tuiste van Afrikaanse digkuns beskryf kan word, word op 22 en 23 Oktober by die Breytenbach-sentrum in Wellington aangebied.

’n Besoek aan die Tuin van Digters bring ’n besoeker dadelik op die hoogte van die jongste verwikkelinge in die Afrikaanse digkuns.

Soos in 2020 sal die formaat en aanbieding van die items afhang van die regulasies rakende Covid-19 en sal al die nodige maatreëls streng nagekom word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.49
+0.2%
Silwer
24.05
+0.1%
Palladium
1,976.24
+0.7%
Platinum
1,015.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos