Duikbote se stryd gedurende Bosoorlog

akkreditasie
S-98
S-98

S-98 is ’n fiksiewerk wat waarskynlik veral deur Wynand du Toit se teikenmark geniet sal word. Die verhaal van twee duikbote met dieselfde kodenaam, S-98, speel in Rusland, Europa, Suid-Afrika en die kuswaters van Angola af.

Oudrecce Du Toit kén natuurlik die agtergrond, die Grensoorlog, waarteen sy verhaal afspeel. Hy verstaan ook die kuns om ’n leser enduit te boei en die verhaal beweeg teen ’n vinnige tempo met meer as genoeg, aksie, spanning, romanse, humor en verraad.

Die verhaal begin in Rusland waar ’n Suid-Afrikaanse spioen, André de Wet, moet uitvind wanneer die Russiese duikboot, S-98, na Afrika gestuur sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.17
+0.7%
Rand - Pond
21.56
+0.0%
Rand - Euro
18.25
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,795.28
+0.1%
Silwer
23.40
+1.1%
Palladium
1,792.01
+2.3%
Platinum
957.51
+0.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos