Duo se geskenk uit die Karoo is kosbaar

akkreditasie
Jeanne Goosen, soos gesien deur die lens van Philip de Vos in 2004. Foto: Philip de Vos
Jeanne Goosen, soos gesien deur die lens van Philip de Vos in 2004. Foto: Philip de Vos

Petrovna Metelerkamp verdien ruim lof vir die naasmekaarstelling (in een band) van Jeanne Goosen se tot nou toe ongepubliseerde novelle ‘Sneeu in die Karoo’ en ‘Agnes se boek’ deur Agnes Morao, ’n Tswana-vrou wat vir Goosen as huishoud­ster gewerk het. Dié beson­der­­se tweeluik is ’n seldsame gebeurtenis waaroor daar tereg ’n basuingeskal opgaan, skryf Jean Meiring.

Sneeu in die Karoodeur Jeanne Goosen en Agnes se boekdeur Agnes Morao. Uitgewer: Hemel & See Boeke. Prys: R180.

Jeanne Goosen is in Junie 2020 in die ouderdom van 81 oorlede. Die gevoel wat toe al aan die hart gegryp het, is dat Afrikaans se storieseders gevaarlik min raak; dié gevoel raak al hoe benouender.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos