Durf dié sielsreis op jou eie aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicole Jaekel Strauss   Foto: Leánne Stander
Nicole Jaekel Strauss Foto: Leánne Stander

Soos in haar bekroonde kort­verhaalbundels speel kos weer ’n beduidende rol in Nicole Jaekel Strauss se debuutroman, ‘Om alleen te gaan’, wat die lesers van die eerste oomblik af heelhuids insluk op ’n buite- en binnereis deur Egipte,’ skryf Joan Hambidge.

Om alleen te gaan deur Nicole Jaekel Strauss. Uitgewer: Queillerie. Prys: R280.

Nicole Jaekel Strauss het veral bekendheid verwerf as bekroonde kortverhaalskrywer en bloemleser van die genoeglike Kosblik (2013). Kos, eet en voedsel is ’n belangrike onderbou van haar werk, soos in Maal (2010) en As in die mond (2017). In haar debuutroman is daar verwysings na kos soos kosheri, fattah, fuul, kahk, ensomeer. Die lees­aksie as ’n spyskaart (J. Hillis Miller) impliseer ’n bepaalde orde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos