Eerste moord-aanslag op Verwoerd boeiend bekyk

akkreditasie

Lees gerus Susie Cazenove se boeiende familiekroniek waarin sy probeer uitpluis waarom haar pa, David Pratt, in 1960 vir Hendrik Verwoerd in die kop geskiet het, skryf Jan-Jan Joubert, wie se oupa goed bevriend was met Pratt.

An Unwitting Assassin: The Story of My Father’s Attempted Assassination of Prime Minister Hendrik Verwoerd deur Susie Cazenove. Uitgewer: Rainbird (Bookstorm). Prys: R260.

Hierdie heerlike boek vertel die storie agter die storie van David Pratt wat die eerste minister Hendrik Verwoerd op 9 April 1960 in ’n mislukte sluipmoordpoging by die Randse Paasskou in die kop geskiet het. (Verwoerd is sowat ses en ’n half jaar later in ’n tweede sluipmoordpoging dood toe Dimitri Tsafendas hom in die parlement met ’n dolk gesteek het.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 343/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,779.26
-0.3%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos