Eg Suid-Afrikaanse leesavonture

akkreditasie

Dié vier nuwe, plaaslike romans beloof iedereen ’n leesavontuur, al suig ons Engelse fiksie dikwels aan die agterspeen by die kasregister.

Umuzi het pas die tweede boek in sy nuwe Trailblazer-reeks vir korter, grensverskuiwende fiksie van Afrika bekend gestel: In Douglas Kruger se debuutroman, The Man Who Never Was, stort ’n gesin in duie wanneer David, wat ’n baie nou band met hul agtjarige seun, Chris, deel, te sterwe kom. In die hiernamaals word David ingelig hy sal wel die geleentheid kry om sy seun drie keer deur dié se lewe te “besoek”, mits hy by die streng voorwaardes hou: Hy mag nie sy seun help nie; hy mag nie met hom in aanraking kom of touwys maak nie; en hy mag nie die gang van Chris se lewe op enige manier beïnvloed nie.

David stem in en sien by drie geleenthede hoe sy seun se lewe ontvou: Die eerste keer vind plaas ’n jaar ná sy dood; die tweede keer wanneer Chris 19 is; en die derde keer sien hy hoe die laaste dae van Chris se lewe uitspeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 435/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
-0.2%
Rand - Pond
19.75
+0.7%
Rand - Euro
16.77
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,815.44
+0.0%
Silwer
21.63
-0.0%
Palladium
2,096.50
+2.0%
Platinum
963.25
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,051
+0.0%
Alle aandele
69,742
+0.1%
Hulpbronne 10
72,775
-0.0%
Industriële 25
77,668
-0.2%
Finansiële 15
15,995
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos