‘Ek is bevoorreg om nog te kon skryf’

akkreditasie
Die omslag van Wilna Snyman se Memoires
Die omslag van Wilna Snyman se Memoires

“Vir my is die moderne medisyne ’n seëning wat dit vir my moontlik maak om sélf in 2016, so lank ná my diagnose, die laaste hoofstuk van my Memoires op my rekenaar te tik en per e-pos na die uitgewer te stuur.

“Ek kan met dankbaarheid sê medikasie het meneer Alzheimer tot nou taamlik op sy plek gehou!”

Só skryf Wilna Snyman in die laaste hoofstuk van haar Memoires wat nou weer uitgegee word. Die eerste uitgawe het tien jaar gelede verskyn en haar uitgewer het gevra dat sy vir die herdruk nog ’n laaste hoofstuk byvoeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.85
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.90
-0.1%
Silwer
24.17
+0.1%
Palladium
2,000.00
-0.2%
Platinum
1,028.00
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos