Ek wil nie aan lesers voorskryf nie, sê Nobelprys-wenner

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Abdulrazak Gurnah  Foto: Reuters
Abdulrazak Gurnah Foto: Reuters

In die Tanzaniese skrywer Abdulrazak Gurnah se romans verwerk die karakters dikwels ontwrigting en die verlies aan ’n vaderland. Vervreemding het hy ook dikwels in sy eie lewe ervaar. AJ Opperman stel vanjaar se Nobelprys-wenner vir letterkunde bekend aan die hand van grepe uit onderhoude wat hy gevoer het. 

Terwyl kolonialisme en ontheemding sy oeuvre kenmerk, het Abdulrazak Gurnah as jong man daaronder gely.

Gurnah, ’n boorling van Zanzibar, het as student in die 1960’s ná die revolusie in sy vaderland na Engeland gevlug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 31/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.3%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.3%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,779.78
-0.1%
Silwer
24.11
-0.7%
Palladium
2,011.15
-3.6%
Platinum
1,052.50
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos