Elsabé Brits: ' ’n Mens worstel, maar dit is goed'

akkreditasie

Die kykNET-Rapport-niefiksieprys ter waarde van R200 000 is toegeken aan Elsabé Brits vir haar biografie Emily Hobhouse: Geliefde verraaier (Tafelberg).

Wanneer het die idee ontstaan om Geliefde verraaier te skryf en wat is die verrassendste ding wat jy met die skryfproses geleer het?

Dit was ’n lang, stadige proses wat in die laaste ses maande van 2013 opgebou het. Met die uitsondering van ’n paar gunsteling-fiksieskrywers lees ek al baie jare byna net niefiksieboeke, en hoe meer ek ontdek het van Emily, hoe meer het ek gevoel dit is tyd vir ’n nuwe boek oor haar. ’n Nuwe, meer gendersensitiewe perspektief, meer pasifisme en minder oorlog, meer “Emily se storie” as “ander se storie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos