Geheime taal van nommerbendes in tronke vir tesis opgeteken

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heinrich Veloen is die eerste persoon wat die ‘geheime’ taal van die nommerbendes in tronke opgeteken het. Foto: Annie Kok
Heinrich Veloen is die eerste persoon wat die ‘geheime’ taal van die nommerbendes in tronke opgeteken het. Foto: Annie Kok

“My broe’, ek het die gal se stem gekry. In die volgende jaar is ek op die doringpad. Ma’ my glase is nou gechange, daai se broers van umchikwana is biesag om stert en horings te kry.”

Verstaan jy wat hier gesê word, al is “umchikwana” die enigste vreemde woord? Net as jy ’n lid van een van die nommerbendes in ’n Suid-Afrikaanse tronk was, sal jy die gesprek verstaan.

Heinrich Veloen, ’n korrektiewe beampte van ’n gevangenis in die Wes-Kaap, is die eerste persoon wat dié taalgebruik opgeteken het. Dit het hom 26 jaar geneem, so lank as wat hy ’n korrektiewe beampte is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos