Goeie terugvoer op nuwe Christelike uitgewer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Luca, ’n Christelike uitgewer in Lapa en Penguin Random House se stal.
Luca, ’n Christelike uitgewer in Lapa en Penguin Random House se stal.

Om ’n nuwe Christelike uitgewer te midde van die Covid-19-pandemie te begin, is ’n waagstuk, maar die uitgewer Veronica Scholtz sê ’n behoefte aan iets nuuts maak dit minder van ’n risiko.

Luca het vroeër vanjaar begin sake doen.

“Ek kry die indruk dat die pandemie mense juis meer laat lees en daar is ongetwyfeld ruimte in die Suid-Afrikaanse mark vir nog ’n Christelike uitgewer. Ek glo daar is ’n vraag na en behoefte vir ’n ander benadering as dit wat reeds in die mark is. Omdat Luca deel is van Lapa en die Penguin Random House-groep, kan al die kundigheid en ervaring wat vir die sukses by Lapa en Penguin Random House verantwoordelik is, nou ook by Luca aangewend word.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos