Grotes mik na Woordveertjies

akkreditasie
Karin Brynard
Karin Brynard

Die skrywer Karin Brynard is vir twee ATKV-Woordveertjies benoem. So ook die skrywer Sophia Kapp.

Brynard se derde roman Tuisland ding mee in die kategorie beste ATKV-Prosaprys asook in die kategorie vir spanningslektuur.

Die roman handel oor kaptein Albertus Beeslaar wat pas sy bedanking ingedien het, maar op ’n sending na die Kalahari gestuur word ná die dood van ’n San-leier. Daar aangekom loop hy hom in ’n bynes vas. Brynard is vroeër vandeesmaand ook vir twee kykNET-Rapportpryse vir fiksie benoem sowel as film vir hierdie roman.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Zenit St. Petersburg 0
Chelsea 1
besig om te laai... Regstreeks
Zenit St. Petersburg 0
Chelsea 1
besig om te laai... Regstreeks
Juventus 0
Malmo FF 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.72
+0.8%
Rand - Pond
20.81
+0.9%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,783.50
-0.1%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,856.79
+0.2%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos