Herkoms, geheime en kodes op spel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Carié Maas se slim tweede roman, ‘Die miskruier en die maan’, betrek verskeie ernstige temas, maar haar aanslag voel speels danksy haar besonderse taalgebruik en ryk idiome, skryf Trisa Hugo.

Die miskruier en die maan deur Carié Maas. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R265.

Carié Maas het in 2012 die debuut­afdeling van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd gewen met haar roman Koljander (2013) waarin sy lesers wegvoer op ’n reis na Timboektoe in Mali. In Die miskruier en die maan reis ons weer saam in Afrika – dié keer na die Soedan – maar ook na Duitsland, waar die hoofkarakter, die argitek Karel Nel, navorsing doen oor die Nubiërs se gebruike, kultuur en argitektuur, maar ook na sy eie wortels soek en ’n familiegeheim probeer opklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 104/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,793.46
+0.5%
Silwer
22.82
-0.4%
Palladium
1,762.00
-2.1%
Platinum
952.00
-1.5%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,680
+0.1%
Alle aandele
70,090
+0.1%
Hulpbronne 10
66,457
+1.3%
Industriële 25
93,035
-0.9%
Finansiële 15
13,500
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos