Hier is die wenner(s) van die UJ-debuutprys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frederik de Jager
Frederik de Jager

Die UJ-debuutprys word vanjaar vir die eerste keer gedeel.

Die digter Ashwin Arendse en die ouduitgewer Frederik de Jager ontvang dit onderskeidelik vir die digbundel Swatland en die kortverhaalbundel Man op ’n fiets êrens heen.

Die skrywer S.J. Naudé ontvang vir sy kortverhaalbundel Dol heuning die UJ-letterkundeprys. Dis die tweede keer dat hy dit wen. Die vorige keer was vir sy roman Die derde spoel. Hy was in 2012 ook die wenner van die UJ-debuutprys vir sy kortverhaalbundel Alfabet van die voëls.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 123/4
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 9/0
Rand - Dollar
16.71
-0.3%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
16.99
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,769.72
+0.5%
Silwer
19.84
+0.2%
Palladium
2,176.50
+1.5%
Platinum
932.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,417
+0.4%
Alle aandele
71,205
+0.3%
Hulpbronne 10
63,811
+0.9%
Industriële 25
87,565
+0.2%
Finansiële 15
16,190
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos