Hier vat feit en fiksie hande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

As historikus is Marinda van Zyl se feite en navorsing bo verdenking. In haar nuwe roman, Veldhospitaal 12, vermeng sy dit slim met fiktiewe karakters en laat die klem op menslike verhoudings val, skryf Trisa Hugo.

Veldhospitaal 12 deur Marinda van Zyl. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R300.

Veldhospitaal 12 begin en eindig in Kaapstad, waar Jurgens Schoeman reël vir die vertaling van ’n klomp ou briewe wat sy suster Susan in ’n koekblik op die solder van hul ou plaashuis langs die Oranjerivier ontdek. Die roman begin met e-poskorrespondensie tussen Jurgens, Susan en Lidia, die vertaler in Windhoek, wat die nodige agtergrond verskaf. Dit is een van die dinge wat die boek besonders maak: hoe die verhaal deur e-posse en dagboekinskrywings ontvou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.88
-0.4%
Rand - Pond
19.54
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.01
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,838.89
+0.6%
Silwer
21.52
+1.8%
Palladium
1,926.50
+2.5%
Platinum
914.62
+0.3%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,400
+2.4%
Alle aandele
67,728
+2.1%
Hulpbronne 10
65,980
+2.4%
Industriële 25
79,469
+3.8%
Finansiële 15
15,446
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos