'Hierdie boek het my byna doodgemaak'

akkreditasie
Leon de Kock, skrywer van André P. Brink en die spel van liefde, afgeneem deur sy vriend die akteur Gerard Rudolph.
Leon de Kock, skrywer van André P. Brink en die spel van liefde, afgeneem deur sy vriend die akteur Gerard Rudolph.

Net soos André P. Brink, begeer Leon de Kock ook baie vroue, maar hy is ‘te nerveus om dit altyd enduit te voer’. En soos Brink probéér het, weet ook die skrywer van André P. Brink en die spel van liefde ’n mens moet ophou hiermee in die post-feministiese era, het hy aan Elmari Rautenbach gesê.

Die onderhoud begin met ’n halwe bottel Black Label en ’n voosgevatte pakkie Camel Blue. Leon de Kock hou oudiënsie op die sypaadjie voor die restaurant Mimi in Observatory. Wydsbeen agteroor sit hy, selfoon teen die oor, sigaret vasgeknyp tussen wys- en middelvinger, al beduiende in die lug.

Dit is dieselfde oggend as die Kwêla-onderhoud op kykNET – die een waarna die omstrede Engels-professor en skrywer van die biografie André P. Brink en die spel van liefde op sy Facebookblad sou verwys (in sy aankondiging dat sy uitgewers nou hul hande van hom gewas het) as “almost fired as author, too, so troublesome am I”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos