‘Hoe ons kyk na mense wat anders is’ – Van Heerden

akkreditasie
Etienne van Heerden
Etienne van Heerden

Hy het ‘n karakter gesien, wat 'n ander beeld opgeroep het as dít wat hy op daardie oomblik fisies gesien het, sê Etienne van Heerden oor die hoofkarakter in sy jongste roman.

Dié karakter is wel die hoofkarakter in Die wêreld van Charlie Oeng, maar hy is eintlik sy lewe lank ’n “ekstra”.

Van Heerden het by die bekendstelling van Die wêreld van Charlie Oeng (Tafelberg) op die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees met Annemarie van der Walt gesels. In die roman werk Charlie Oeng as ’n ekstra op die filmstel van die rolprent, The World of Suzie Wong, wat tot ’n mate in ’n jukstaposisie met Van Heerden se jongste pennevrug tree. Die rolprent is in 1960 uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos