Hofmeyr soos in kleintyd se stories

akkreditasie
François Loots: “Vir my besluit die leser self wat die beelde beteken.”
François Loots: “Vir my besluit die leser self wat die beelde beteken.”

Ná sy sesde roman het François Loots geleer dat jy maar oor enigiets mag skryf, solank dit die leser oortuig. Herman Lategan het hom uitgevra oor ‘Die diepblou see.’ 

Die romansier François Loots se sesde boek, Die diepblou see, is pas gepubliseer. Dit fokus op die lewe van die politikus en intellektueel Jan Hendrik Hofmeyr (1894-1948). Hierdie is sy tweede werk wat op ’n historiese figuur fokus; die vorige was Rooi Jan Alleman, ’n roman oor die lewe van die gemarginaliseerde Afrikaner-kommunis Bram Fischer.

Dit is net soos met die boek oor Fischer se lewe nie ’n histories korrekte weergawe van Hofmeyr se lewe nie, maar ’n fiktiewe interpretasie, waarin die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die 1930’s en 1940’s nie chronologies verwerk word nie. In sy nawoord skryf hy: “Ek het geskiedenis so aangewend dat ’n mitologiese, argetipiese motivering vir die mens se dade, ongeag die politieke bestel waarin hy hom bevind, na vore kom.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,772.99
+0.3%
Silwer
22.39
+0.0%
Palladium
1,781.00
-0.2%
Platinum
940.50
0.0%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos