Intrige in ‘Brandmerk’ flouer as ’n beker tee

akkreditasie

‘Brandmerk’, die tweede spanningsroman uit die pen van Christelle van Rooyen-Wessels, word ongelukkig deur (onder meer) ’n gebrek aan intrige bederf, meen Jonathan Amid.

Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels. Uitgewer: Penguin. Prys: R280.

Die onheilspellende omslag en verhaal­opsomming van Christelle van Rooyen-Wessels se opvolgroman Brandmerk het my hoop gegee. Moontlik het sy geslyp aan haar vaardighede om ’n meer afgeronde, minder herhalende spanningsroman te lewer, want haar debuut, Adder (2016), het my nie aangestaan nie. Dit had weinig nuanse wat aanslag (vertel en nogmaals vertel) betref, met geen kans vir asemskep en besinning oor die aaklighede wat afspeel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 343/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,779.26
-0.3%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos