Jacobs oes nog ’n prys in

akkreditasie
Jaco Jacobs
Jaco Jacobs

Jaco Jacobs se rympieboek Moenie hierdie boek eet nie! is pas as die wenner van die tweejaarlikse Exclusive Books IBBY Suid-Afrika-prys aangewys.

Die prys word deur die Internasionale Raad op Boeke vir Jong Mense (IBBY) onderskryf, ’n niewinsgewende organisasie wat ’n wêreldwye netwerk van mense verteenwoordig wat daarna streef om kinders en boeke bymekaar te bring.

Dié prys bekroon nie net die skrywer nie, maar ook vir Zinelda McDonald, die illustreerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.17
+0.7%
Rand - Pond
21.56
+0.0%
Rand - Euro
18.25
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,795.28
+0.1%
Silwer
23.40
+1.1%
Palladium
1,792.01
+2.3%
Platinum
957.51
+0.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos