Jeanette Stals se historiese roman ‘Diep Spoor’ verskyn

akkreditasie
Jeanette Stals, skrywer van ‘Diep Spoor’ wat pas verskyn het. Foto: Verskaf
Jeanette Stals, skrywer van ‘Diep Spoor’ wat pas verskyn het. Foto: Verskaf

As jy die drang het om oor ’n sekere onderwerp te skryf, vra jy nie of daar lesers is nie. Jy skryf net, sê Jeanette Stals, maar verklaar dan tog haar gedagtes wat tot Diep Spoor, haar historiese roman oor die Groot Trek, aanleiding gegee het.

“Ons Afrikaners onderneem ook tans ’n groot trek. Nie almal voel hulself tuis in Suid-Afrika nie en veral jong mense trek oorsee op soek na ’n ander, beter toekoms, hetsy of die rede polities of ekonomies is. Dit was ook die geval met die boere in die 1800’s.”

Diep Spoor is Stals se eerste geskiedkundige werk nadat sy drie speurverhale die lig laat sien het, Dag Drie, Vermis en Katoog. Die geskiedenisgogga het egter so gebyt dat sy reeds aan ’n volgende historiese roman werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos