Demoonuitdrywing en marteling voer die botoon in ‘My naam is Legio’, die vyfde roman in Madelein Rust se Malan-en-Coetsee-rillerreeks, skryf Jonathan Amid.
My naam is Legio deur Madelein Rust. Uitgewer: Lapa. Prys: R280.
Ná vier romans in Madelein Rust se Malan-en-Coetsee-reeks land My naam is Legio, die grootliks bevredigende vyfde deel, wat waarskynlik ook die laaste in die reeks sal wees.