Kersfees in Augustus met 'n bielie van 'n skryfgids

akkreditasie

Afrikaanse Woordelys & Spelreëls, saamgestel deur die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Uitgewer: Pharos. Prys: R450.
Resensent: Rachelle Greeff

Mense is dikwels net ’n skadu van ’n jonger self met hul honderdste verjaardag* – anders as dié spiksplinternuwe knewel van ’n spel- en skryfgids vir Afrikaans. Hy is 200 bladsye dikker as die 2009-uitgawe, en 561 bladsye vetter as die heel eerste Afrikaanse woordelijs en spelreëls van 1917. Dié debuutgids was net 198 bladsye, met slegs 48 spel-en-taalreëls. Vandag se 11de, herbewerkte uitgawe van die AWS het 355 reëls.

Toe dit met sy omvangryke 757 bladsye op ’n koue dag aan die einde van Julie op my werktafel land, voel dit plotseling soos Kersfees. Die omslag is rooi en silwer. Boonop is dit swaar – soos ’n Kerstafel in ’n bevoorregte huis. Dis die soort publikasie wat enigiemand wat met Afrikaans werk soos ’n bybel op die lessenaar behoort te hou. En as my bybelse verwysing vir jou aanstoot gee, onthou maar dat die Statebybel destyds die Voortrekkers se wetboek, storiebundel, asook spelgids was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos