Klassieke staatmakers vir ’n nuwe SA

akkreditasie
In “Die kliphuisie” het Newsome se klippe gesigte en gesels en baklei hulle saans nadat hulle die hele dag as klippe in die son lê en bak het.
In “Die kliphuisie” het Newsome se klippe gesigte en gesels en baklei hulle saans nadat hulle die hele dag as klippe in die son lê en bak het.

Net soos sy ma destyds blaas Toby Newsome se kontemporêre illustrasies nuwe lewe in die klassieke staatmakers wat opgeneem is in ’n nuwe heruitgawe van ‘Die mooiste stories van Helena Lochner’, skryf Magdel Vorster.

Die mooiste stories van Helena Lochner, saamgestel deur Leoni Hofmeyr, met illustrasies deur Toby Newsome. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R210.

Toe Human & Rousseau besluit het om Die mooiste stories van Helena Lochner, saamgestel deur Leoni Hofmeyr, vir ’n heruitgawe te hersien, is daar op die Kaapstadse kunstenaar Toby Newsome vir die illustrasies besluit. Hy het in 2018 die Africana-kinderboekprys gewen vir Grandma’s List, Portia Dery se debuut, wat deur Jacana as Ouma se lysie uitgegee is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 141/7
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 80/3
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 0
Rand - Dollar
16.67
-0.1%
Rand - Pond
20.12
-0.2%
Rand - Euro
16.95
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,769.02
+0.4%
Silwer
19.81
+0.1%
Palladium
2,183.00
+1.8%
Platinum
933.50
+0.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,279
+0.2%
Alle aandele
71,071
+0.2%
Hulpbronne 10
63,766
+0.9%
Industriële 25
87,277
-0.2%
Finansiële 15
16,168
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos