Klein boek wat ’n lang skaduwee gooi

akkreditasie
Die skrywer Zirk van den Berg is met die W.A.Hofmeyr-prys bekroon vir sy roman Ek wens, ek wens.
Die skrywer Zirk van den Berg is met die W.A.Hofmeyr-prys bekroon vir sy roman Ek wens, ek wens.

Hy het nie een keer vir homself gesê “sê nou ek wen” nie. Hy was seker dat Etienne van Heerden die prys sou kry. Toe wen Zirk van den Berg met sy “klein, groot boekie”, Ek wens, ek wens die W.A. Hofmeyr-prys verlede Donderdagaand.

“Ek bly my maar nog daaroor verwonder. Dit was totaal onverwags. Ek dink steeds dat die beoordelaars besonder dapper was om my boek te kies terwyl hulle daardie ander opsies gehad het.”

Selfs “toe ek die aand die boodskap van die uitgewer op my foon sien, het ek dit afgesit en verder probeer slaap. My vrou het aangedring dat ek kyk wat die boodskap sê.” Van den Berg is benoem saam met Kerneels Breytenbach vir Hond se Gedagte en Van Heerden vir Die Biblioteek aan die Einde van die Wêreld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos