Kleinkinders bied inspirasie vir kinderboeke

akkreditasie
Ruth Nesbit span haar talente in en gebruik verskillende media om haar kreatiwiteitslus te versadig.
Ruth Nesbit span haar talente in en gebruik verskillende media om haar kreatiwiteitslus te versadig.

Tydens die inperkingstydperk het sommige mense die geleentheid aangegryp om selfs meer kreatief as gewoonlik te wees.

Ruth Nesbit (sy beskryf haarself as “60++”), ’n Oos-Kaapse kunstenaar wat in Port Elizabeth woon, is een persoon wat genoeg talente het om haarself in meer as een opsig kreatief te kon besig hou, al was haar vlerke spreekwoordelik geknip!

“Sedert Maart 2020 toe die inperking weens die pandemie vir die eerste keer ingestel is het ek volstoom gewerk aan ’n aanlyn kunsgalery en deurentyd gewerk aan my nuutste Henry and Zoom-kinderboekreeks wat ek graag vir die Bologna Children’s Book Fair in Italië wil inskryf,” sê Nesbit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos