Krugersdorp-moorde: Booysen vertel van moorde in boek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié voorbladontwerp word oorweeg vir ’n boek oor die Krugersdorp-moorde uit die perspektief van kapt. Ben Booysen, maar dit kan nog verander. Foto: Verskaf
Dié voorbladontwerp word oorweeg vir ’n boek oor die Krugersdorp-moorde uit die perspektief van kapt. Ben Booysen, maar dit kan nog verander. Foto: Verskaf

Nadat die uitgewer Melinda Ferguson die Showmax-trefferreeks Devilsdorp oor die Krugersdorp-moorde gekyk het, het sy gevoel daar is één man wat sy storie moet vertel: kapt. Ben “Bliksem” Booysen.

Booysen was die senior ondersoekbeampte in die opspraakwekkende saak, waarin 11 moorde oor ’n tydperk van jare ondersoek en ontrafel is. Dis later gedoop die “Krugersdorp-moorde” omdat die moorde in dié dorp aan die Wes-Rand gepleeg is. Die laaste van die 11 moorde is die “afspraakmoorde” genoem.

Cecilia Steyn en haar kultusgroep, Electus per Deus, is uiteindelik skuldig bevind aan al die moorde wat van 2012 tot 2016 gepleeg is. Steyn en vyf lede van die kultus is in 2019 gevonnis weens die moorde en ’n rits ander verwante misdrywe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos