Kyk wie wen pryse vir boekontwerpe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Russell Stark wen die kategorie vir niefiksie vir die omslag van 'African Europeans: An Untold History' van Olivette Otele, wat by Jacana Media verskyn het.
Russell Stark wen die kategorie vir niefiksie vir die omslag van 'African Europeans: An Untold History' van Olivette Otele, wat by Jacana Media verskyn het.

Die wenners van die heel eerste pryse vir boekontwerp in Suid-Afrika is bekend gemaak.

Paige Nick, organiseerder van The Good Book Appreciation Society, ’n boekklub wat op Facebook bedrywig is, het die Book Cover Design Awards vroeër vanjaar begin om die kollig op die ontwerp van boeke te laat val.

Die pryse behels ’n kontantprys van R5 000 vir die wenontwerper in elk van vyf kategorieë, naamlik fiksie, niefiksie, ’n poësiebundel (geborg deur Fine Music Radio), die lesers se keuse wat deur lede van The Good Book Appreciation Society beslis word, en dan vir illustrasiekuns, wat in samewerking met The Africa Book & Design Festival toegeken word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos