kykNET en Rapport se boekpryse: Hier is die kortlyste

akkreditasie
Willem Anker is benoem vir sy roman ‘Skepsel’.
Willem Anker is benoem vir sy roman ‘Skepsel’.

Die skrywers Willem Anker en Stephanus Muller, wat albei in 2015 gewen het, verskyn weer op die kortlyste vir die jaarlikse kykNET-Rapport-boekpryse vir Afrikaanse fiksie en niefiksie. Die pryse geld vir boeke wat in 2020 verskyn het. Die lyste is pas bekend gemaak.

Altesaam R750 000 is op die spel vir die vier pryse: die kykNET-Rapportprys vir fiksie (romans) en niefiksie onderskeidelik, die kykNET-Rapportprys vir die mees verfilmbare boek (fiksie of niefiksie) en die Jan Rabie-Rapportprys vir ’n debuut- of tweede prosawerk.

Anker, wat in 2015 vir sy roman Buys bekroon is, is benoem vir Skepsel, terwyl Muller, wat voorheen met Nagmusiek gewen het, die medesamesteller ( saam met Stephanie Vos)  van Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949-1981, wat in die niefiksie-kategorie op die kortlys is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos