Leitmotiewe kelder ‘Lemmingmense’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fransi Phillips
Fransi Phillips

Dis jammer Fransi Phillips se sesde langer prosawerk vir volwassenes, ‘Die lemmingmense’, vorm nie deel van ’n opwaartse kurwe nie, skryf Jean Meiring, wat meen dit word deur twee hardnekkige leitmotiewe gekelder: die oormag smartlike lemmingmense en die versugting na ’n regverdige apartheid.

Die lemmingmense deur Fransi Phillips. Uitgewer: Praag. Prys: R250.

Die feite is g’n versinsel nie. Ook g’n droom nie. Dit toon dat Fransi Phillips in die sfeer van die Afrikaanse lettere ’n rara avis is. Beslis geen bergmuis sy, wat deur die menigte krans toe geja word om dáár – met die malse reuk van redding in die neus – na benede te buitel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 1
Chelsea 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos