Lekkerlees-verhaal oor soektog na monumente

akkreditasie

Monumente is nie net tasbare bewyse van Suid-Afrika se omstrede en veelbewoë geskiedenis nie; dikwels vertel dit ons ook nogal heelwat van die hede.

Die betogings oor die “dekolonisering” van universiteite wat gepaard gegaan het met die vernietiging en beskadiging van standbeelde het Suid-Afrikaners onlangs nog bewus gemaak van hul veel betwiste verlede. Hulle het ook weer besef hoe kwesbaar hul monumente-erfenis is teen politieke populisme en die vernielsug wat betogings deesdae kenmerk; iets wat vanjaar weer bewys is toe stakende munisipale werkers Bloemfontein se historiese stadsaal afgebrand het.

Maar wat eintlik veel erger is, is dat baie Suid-Afrikaners hulle nie eens steur aan hul ryke monumente-erfenis nie. Hoeveel van ons ry nie daagliks by die een of ander gedenkteken verby nie sonder om eens daarna te kyk of daaroor te dink?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos