Louis Krüger se ‘Eva’ verruim én ontstem

akkreditasie
Louis Krüger  Foto: Brenda Veldtman
Louis Krüger Foto: Brenda Veldtman

Die Rotterdamse predikant Louis Krüger is weinig bekend – en sekerlik klaaglik onderbesonge – onder die Afrikaanse leespubliek, maar Jean Meiring meen sy nuwe roman, ‘Die verleiding van Eva de Winter’, is ’n ontstemmende en verruimende leeservaring wat die menslike toestand in die skoonste Afrikaans oordink.

Die verleiding van Eva de Winter deur Louis Krüger. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R310.

Toe Louis Krüger se roman Die verleiding van Eva de Winter in 2021 aangekondig is as een van die vyf boeke op die kortlys in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, was dit die eerste keer in 12 jaar dat sy naam op die Afrikaanse literêre kim te voorskyn kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 8/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 130/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 26/0
Rand - Dollar
16.72
-0.3%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,769.39
+0.4%
Silwer
19.81
+0.1%
Palladium
2,171.00
+1.3%
Platinum
932.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,397
+0.4%
Alle aandele
71,176
+0.3%
Hulpbronne 10
63,858
+1.0%
Industriële 25
87,496
+0.1%
Finansiële 15
16,167
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos