Hoor hier, boekwurms! Die dood van 'n goeie vrou deur Chris Karsten is Netwerk24 se luisterboek vir Augustus. Karsten het homself bewys as eenvan die topspeurskrywers in Afrikaans en Netwerk24-intekenare kan hierdie luisterplesier tot 31 Augustus geniet.