LUISTERBOEK | 'Die verdwyning van Billy Katz' deur Chris Karsten

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'Die verdwyning van Billy Katz' deur Chris Karsten is ons luisterboek vir Desember!
'Die verdwyning van Billy Katz' deur Chris Karsten is ons luisterboek vir Desember!

Hoor hier, boekwurms! Netwerk24-intekenare kon in Desember 2021 na Die verdwyning van Billy Katz deur Chris Karsten luister. Hierdie boek is 'n spannende leeservaring wat delf in smokkelary tydens die Grensoorlog en in die smokkelary van liggaamsdele vir moetie

Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier gemummifiseerde linkervoete in ’n Checkers-sak in ’n openbare tuin gevind word. Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met ’n saak wat hy 20 jaar tevore ondersoek het – die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Tydens sy ondersoek het hy bewyse van grootskaalse smokkelary deur die weermag ontdek, maar toe word die saak skielik in die kiem gesmoor en sy lewe is skielik in die gedrang. Die spoor lei Ella na ’n begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie. Maar hoe hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die smokkelary wat Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het?

Meer oor die skrywer:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,834.08
-0.8%
Silwer
23.80
-0.1%
Palladium
2,360.00
+7.2%
Platinum
1,054.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos