Deel

Martie Preller, skrywer van geliefde ‘Babalela’-boeke, sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kinderboekskrywer Martie Preller.  Foto: Argief/Die Burger
Die kinderboekskrywer Martie Preller. Foto: Argief/Die Burger

Martie Preller, skrywer van die gewilde Babalela-kinderboeke, is Sondagaand in die ouderdom van 75 oorlede.

“My ma het aan demensie gely en was in die George and Annie Stark-tehuis in Belville. Haar gesondheid was heel goed, so haar afsterwe is ’n taamlike skok vir ons. Sy het saggies in haar slaap heengegaan,” het haar dogter, Martie Kruger, by navraag aan Netwerk24 gesê.

Preller het in haar leeftyd meer as 50 kinderboeke geskryf, waaronder titels soos Anderkantland, ’n Haas moet doen wat ’n haas moet doen, en Jamie en Sebastiaan en die storiemol, wat sy saam met haar dogter geskryf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 134/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.24
+0.2%
Rand - Pond
23.91
+0.2%
Rand - Euro
20.57
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.48
+0.7%
Palladium
1,409.65
+0.2%
Goud
1,965.11
+0.2%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos