McGregor se gedigtefees weer in November aangebied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die kletsrymdigter Churchil Naudé tree by die gedigtefees op McGregor op.
Die kletsrymdigter Churchil Naudé tree by die gedigtefees op McGregor op.
Verskaf

Een van die jaarlikse hoogtepunte op die fees-kalender in die Wes-Kaap is sekerlik die naweek wanneer McGregor die gedigtefees vier.

Die Poetry in McGregor-fees, word al sedert 2013 in die Karoodorpie aan die voet van die Riviersonderendberge naby Robertson aangebied. Digters en liefhebbers van poësie kom van heinde en ver hier bymekaar om hul liefde vir digkuns te deel. Vanjaar se tema is Die tuin van die beminde, en die program is aangepas om meer digters die geleentheid te gee om hul werk bekend te stel. Die fees duur van 19 tot 21 November.

Meer as 80 digters en skrywers is verteenwoordig en sluit onder andere in Lara Kirsten, Kobus Moolman, Fanie Olivier, Malika Ndlovu, Danie Marais, Churchil Naudé, Diana Ferrus, Susan Woodward, Ilze Olckers, Justin Fox, Patricia Schonstein, Dimakatso Sedite, Lynthia Julius, Nondwe Mpuma en Jacques Coetzee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos