Modeontwerper ook tuis in die kombuis

akkreditasie
Die modeontwerper Simon Rademan. Hy is nie net tuis agter die naaimasjien nie, maar ook agter die kospotte. Hy het vier van sy resepte ingeskryf vir Beeld se Tuiskombuis-kampioen-kompetisie.  Foto: Alet Pretorius
Die modeontwerper Simon Rademan. Hy is nie net tuis agter die naaimasjien nie, maar ook agter die kospotte. Hy het vier van sy resepte ingeskryf vir Beeld se Tuiskombuis-kampioen-kompetisie. Foto: Alet Pretorius

Beeld is op soek na resepte uit alle oorde vir ons nuwe kookboek, Tuiskombuis.

Of jy nou ’n smulpaap, ’n kok of ’n leek in die kombuis is, jou resep kan dalk die kookboek haal en jy kan in die proses lekker pryse wen.

Jan en San Alleman en bekendes se resepte is welkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 149/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos