’n Boeke-kwêla vir Mandela

akkreditasie

Hierdie halfdosyn nuwe publikasies beloof om die viering van oudpres. Nelson Mandela se 100ste verjaardag eerskomende Woensdag ’n spesiale geleentheid te maak.

Die al hoe breër en bruisender stroom boeke wat sedert die afsterwe van oudpres. Nelson Mandela (in Desember 2013) verskyn, bereik vanjaar – die honderdjarige herdenking van sy geboorte – ’n hoogtepunt met Penguin se publikasie The Prison Letters of Nelson Mandela, ’n baksteendik hardebandboek (teen ’n bekostigbare prys van R425) wat deur die joernalis Sahm Venter saamgestel is.

Dit word beskryf as die eerste en enigste chronologiese versameling briewe wat Mandela in sy 27 jaar agter tralies aan geliefdes, kamerade en gevangenis- en staatsamptenare geskryf het en wat nou met die goedkeuring van die Nelson Mandela-stigting verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos