’n Fyn blik op die ‘dialek van insekte’

akkreditasie

In sy jongste digbundel luister die ekodigter Johann Lodewyk Marais na die ‘dialek van insekte’ én hy besin oor digterskap, skryf Joan Hambidge.

Insektarium en ander gedigte deur Johann Lodewyk Marais. Uitgewer: Imprimatur. Prys: R130.

Johann Lodewyk Marais se bloemlesings Groen: Gedigte oor die omgewing (1990) en Ons klein en silwerige planeet: Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte oor die omgewing (1997, saam met Ad Zuiderent), asook sy doktorale studie oor die wetenskaplike prosa van Eugène Marais dien as belangrike wegwysers vir sy jongste bundel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 2/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,780.50
-0.2%
Platinum
942.00
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos