’n Storie wat lóóp, dialoog knetter

akkreditasie

Jonger lesers het nie vasgehaak by plaasstories met kaalvoetrakkers wat kleilat gooi en dassies jag nie en jeugverhaalskrywers het hulle lesers die stede in gevolg. Moderne karakters is gewapen met elke tegnologiese hulpmiddel waaraan jy kan dink en stoei dikwels met aktuele kwessies, soos dwelms, voorhuwelikse seks . . . en skaatsplanke.

Maar dit is lekker om terug te keer na die betreklike onskuld van die platteland, al word die platteland effens tong in die kies aangebied. En spanningsromans is deesdae boaan Afrikaans lesers se leeslyste – hoekom nie ’n speurverhaal vir jonger lesers óók nie?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 185/2
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.73
-0.1%
Rand - Pond
20.79
-0.3%
Rand - Euro
17.83
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.28
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,785.99
+0.2%
Silwer
22.44
+0.1%
Palladium
1,867.47
+0.6%
Platinum
960.04
-0.1%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
65,993
0.0%
Alle aandele
72,404
0.0%
Hulpbronne 10
68,624
0.0%
Industriële 25
95,800
0.0%
Finansiële 15
14,289
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos