’n Verlede en ’n taal wat by jou spook

akkreditasie
Die skrywer S.J. Naudé, wie se roman Die derde spoel pas by Umuzi verskyn het. Foto: Joanne Olivier
Die skrywer S.J. Naudé, wie se roman Die derde spoel pas by Umuzi verskyn het. Foto: Joanne Olivier

Deur te skryf probeer hy naby kom aan al die goed wat hy wil doen maar nié kan doen nie, sê S.J. Naudé.

Op ’n koue, reënerige Kaapse dag praat S.J. Naudé oor Die derde spoel, ’n roman “deurweek van argitektuur, installasiekuns, kinematografie, seks, musiek, siekte, verlies en liefde”.

“Ek is baie geïnteresseerd in visuele kuns. Dis eintlik ’n soort jaloesie, dink ek. Eintlik, eintlik . . . Daar is baie ander kunsvorme wat ek eerder sou bedryf as om te skryf; skryf voel vir my na die arm nefie, as’t ware. Soos installasiekuns; iets wat daai onmiddellikheid het wat ’n mens in ’n oogopslag kan inneem. Of musiek. En ek dink dit is een rede waarom hierdie goed so figureer in die roman. Dit is ’n soort poging om met woorde naby aan die grens te kom van iets anders doen, soos musiek of dans of installasiekuns of videokuns. Ál daardie dinge sal ek eerder doen. En selfs in my eie belangstelling . . . ek lees, natuurlik lees ’n mens want jy kan nie skryf as jy nie lees nie, maar ek is meer geïnteresseerd in ander kunsvorme as in letterkunde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos