‘Narreskip’ vaar deur ons kwaad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Myburg se nuwe bundel plaas die korrupsie, dwaasheid en vergrype van die hede teen die agtergrond van eeue oue tekste.
Johan Myburg se nuwe bundel plaas die korrupsie, dwaasheid en vergrype van die hede teen die agtergrond van eeue oue tekste.

Die motief van die skip vol gekke is al ontelbare male in die letterkunde gebruik omdat elke tyd sy eie vorme van die kwaad ken. Dit vorm ook die ruggraat van die Hertzogpryswenner Johan Myburg se merkwaardige vyfde bundel, ‘Narreskip’, waarin hy sy blik op die publieke eerder as die private rig, skryf Louise Viljoen.

Narreskip deur Johan Myburg. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R240.

Johan Myburg se vyfde digbundel, Narreskip, volg vyf jaar ná sy tereg bekroonde meesterwerk Uittogboek van 2017. Soos sy voorganger munt hierdie bundel uit in die noukeurige afwerking en klankrykheid van die gedigte, asook die breë spektrum van verwysings na die visuele kunste, letterkunde, musiek en argitektuur. Dié verwysings val ’n mens nie op as intellektuele vertoon nie, eerder as tekens van diepgevoelde affiniteit met ou bronne van kennis en inspirasie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.6%
Rand - Euro
16.68
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,794.40
+0.3%
Silwer
20.49
+0.9%
Palladium
2,265.50
-1.1%
Platinum
954.24
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,059
-0.9%
Alle aandele
70,799
-0.7%
Hulpbronne 10
64,129
-2.6%
Industriële 25
86,687
-0.4%
Finansiële 15
16,065
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos