Nog 14+ boeke wag in Schoeman-skatkis

akkreditasie
Nicol Stassen
Nicol Stassen

Vir Karel Schoeman-aanhangers is daar verblydende nuus: Meer as ’n dosyn manuskripte wag nog om uitgegee te word, sê Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis.

Wanneer – en waarom – het Karel Schoeman se “los aantekeninge en vrystaande gedagtes” sy “laaste” boek geword?

Oor die boek wat uiteindelik Slot van die dag sou word, het hy drie jaar gelede geskryf: “Ek maak al ’n paar jaar lank sporadiese dagboekagtige aantekeninge onder die titel ‘Persoonlik’, wat ek vanweë die aard daarvan nooit vir julle deurgestuur het nie. Ek weet nie of dit enigsins van belang vir die buitewêreld is nie . . . maar as die teks met my dood nog in ‘My Documents’ sou staan, is dit ook vir Protea beskikbaar.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos