Nooit te laat vir eie droom

akkreditasie

Op die plattelandse dorpie Zoar in die Wes-Kaap groei Daniël Johannes Opperman in ’n hegte liefdevolle gesin saam met sy ouers en jonger suster op.

Hy het twee boesemvriende Pietie en Sammy van wie hy byna onafskeidbaar is. Dan is daar ook sy skoolliefde, Merryl.

Die DJ uit die pen van Simon Bruinders vertel die verhaal van Daniël vir wie almal Danny noem. Hy speel in die skool se tweede rugbyspan en vaar akademies goed. Danny lei ’n gelukkige en avontuurlustige lewe en het ’n liefde vir motors en musiek en wil eendag ’n klanktegnikus word. Sy pa is sy anker en rolmodel. Die twee het ’n hegte band. Maar Danny se fondasie word onder hom uitgeruk toe ’n tragedie die gesin tref. Die Opperman-gesin verlaat die sendingdorpie Zoar – wat, terloops, plek van toevlug beteken – en gaan woon in Mitchells Plain met al sy versoekings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,772.99
+0.3%
Silwer
22.39
+0.0%
Palladium
1,781.00
-0.2%
Platinum
940.50
0.0%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos